NN
Nicolaas N
1 reviews | Active since Aug 2016
10 Nov 2020, 11:07
Beste kamp plek ooit
Goeie dag.
Ek wil net baie dankie sê aan ATKV Hartenbos vir n baie lekker kamp laas naweek. Alles was mooi skoon, netjies en en veilig en die kamp plek wa ons was het lekker bome gehad so ons het nie nodig gehad om in die son te wees nie. Ek glo dit is een van die beste en mooiste kamp plekke. Al wat hulle net kan kyk na is die pryse per nag, dit kan nogal duur raak.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)