1 reviews | Active since May 2010
Ek en my vrou het ons een jaar huweliks herdenking gevier by Klein Kariba. Die bespreking het seepglad verloop, selfs terwyl ek my besprekings eenheid bly skuif het van een punt na die ander. Die personeel (inboek, sekuriteit, aktiwiteite, en restaurant) was baie vriendelik en tegemoed komend. Die houthuis by die dam wat ons gekry het was goed ingerig en skoon. Alhoewel die plek effe na sigarette geruik het en die onderdak swembad toe was het ons dit steeds baie geniet. Die oord is baie netjies. Puik! Julle ouens verdien vyf groen sterretjies!
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.