CE
CM E

1 reviews | Active since Oct 2018

11 Jan 2021, 12:03

Baie terleurgesteld

KLAGTE: Ons is lojale klante van ATKV vir ongeveer 25 jaar. Dit is skokkend dat spesiale aanbiedinge gedurende Januarie 2021 net vir nie-lede beskikbaar is (15% korting op naweek promosies by sommige oorde). Soos dit is, is die tariewe verskriklik hoog - seker om die baie personeel wat heeldag rondry op s******s, te betaal.

Op hierdie trant sal ATKV geen nuwe lede trek nie en mense sal eerder minder bekende, goedkoper en beter oorde besoek.

0
Replies (0)