WB
WP B
1 reviews | Active since Mar 2017
07 Feb 2024, 15:37
Baie Teleurgesteld
ATKV-Hartenbos Ek as Lid wat elke jaar kamp by ATKV Hartenbos is baie ongekukkig dat maand pakkete voorkeur kry. Elke jaar bespreek ek met aankoms dieselfse staanplek vir die volgende jaar, net om me gedeel te word "jammer maar maand pakkete het die hele E blok uit bespreek vir 2025".
Ek het n vrou met n gestremptheid wat nou in 2025 hoe ver moet loop om by ablusie te kom. Lyk my ATKV gee nie meer om oor lede nie, solank maandelikse debit order gevat word van hul lede.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)