1 reviews | Active since Oct 2016

09 Jun 2017, 20:46

Baie slegte Diens

<p>My kind het n ongeluk gehaat die week ons kon nie ons bespreking nakom nie en het reeds in Mei maand klaar by. My suster het in my plek gegaan toe sy daar kom toe moet sy nog R700 inbetaal nadat ek die oggend gebel het en dit aan hulle deurgegee het . Daar is niks gese van n ekstra bedrag nie. Ek dink dit bitter onregverdig my kind is in hospitaal het nie begroot op ekstra koste nie. Hulle ook nie bereid om te verstaan nie. Ek was onder die indruk dis n gesins plek . Dink dis pateties. Sal nooit weer by Atkv bespreek nie. </p>

0
Replies (0)