wE
wayne E
1 reviews | Active since Jun 2019
07 Jun 2023, 19:48
Atkv staan plek
3 Junie het ek gebel en gebel en gebel hulle web blad se hulle maak 15:00 toe. Niemand het geantwoord nie ek het 45min voor hulle toe maak gebel. Ek het vir September staan plek gesoek op terrein E maar niemand het geantwoord nie. Ek het n mail gestuur en n nommer gekry en van die 3de Junie tot nou niks antwoord gekry nie. Maar ja dink nie hulle worry oor kliente diens nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)