fG
francina G

1 reviews | Active since Jan 2016

24 May 2017, 21:36

ATKV Natalia

<p>Buiten vir 'n koue swembad wat as 'n warm swembad geadverteer word, het die mense by ontvangs on uiters swak behandel. Promosie was nie aan ons vertel nie en hysbak wat gebreek het is nie eens probeer herstel nie. Ons is as leunaars uitgemaak en beswadder by ander gaste Sien volle uiteensetting op ATKV Natalia se facebook blad. Net die wagte by karhek, wag by standhek en put-put kiosk was vriendelik en bedagsaam.</p>

0
Replies (0)