BB
Bernard B
1 reviews | Active since Jun 2015
17 Apr 2018, 09:58
ATKV Klein Kariba unpleasant holiday resort
Ons verblyf by Klein Kariba was ‘n onvergeetlik ervaaring vir die verkeerde redes. Ons het so 'n onsmaakliketydperk gehad dat ek gevolglik sterk oorweeg daaraan geskenk het om my lidmaatskap te beindig. Wees egter verseker dat ek nie in die nabye toekoms by daardie oord sal vakansie hou nie en die gene wat wel daar wil tuis gaan sal ontmoedig om so te doen. Die onkunde van jou persoonlike is so sokkend dat ek die hoofkantoor moes bel. Ek wag ook nog vir 'n reaksie soos belowe. Die vermyding van die peroneel aanspreeklikheid teenoor my as gas is verstommend to so ‘n mate dat ek u hoofkantoor ges***el het. Hievan het ook dadels van gekom. Dehalwe dan my terugvoering.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)