MB
Martinette B
1 reviews | Active since Nov 2022
13 Nov 2022, 16:30
ATKV Klein-Kariba
KLEIN KARIBA! Swak diens van ontvangs af - baie ongeskik - van dag 1 wat daar glo 'n uistaande bedrag betaalbaar was (wat reeds betaal was) tot 'n versoek vir 'n braaier met 3 oproepe. Ontvangs personeel is baie ongeskik en het baie swak kliente diens. Na vele emails, het geen persoon my al ge****ak nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)