AN
Alicia N

1 reviews | Active since Dec 2021

06 Jan 2022, 18:00

ATKV Eiland Spa - Ongelooflik swak diens en onprofessioneel

Baie slegte diens!!

Eenheid vir 6 mense geboek by ATKV Eiland Spa, moes ń ekstra R650 betaal vir ń ekstra voertuig. Die parkering is nie eers onder dak nie, die karre staan in die Son maar daar moet ń ekstra R650 betaal word!! Die eenheid vir 6 mense bevat sleg 1 klein pannetjie en 3 potjies, geen kombuis sker nie! Die yskas maar nie koud nie, moet ook nie eers probeer bel of dit aanmeld nie, want dit help nie! Die personeel by die ontvangs is ongeskik en onbehulpsaam! Die beddens is klip hard en die stort bitter klein! Minder jarige kinders asook minder jarige ATKV-personeel (Vermaak) kuier by die perde stalle, sonder toesig, na middernag terwyl alkohol gebruik word. Voertuig se ruit is deur ń grassnyer stukkend geslaan met klip. Daar was ook 3 ligte buite werking in die eenheid! Baie swak diens!! Ons kom al jare lank na die oord maar dis amptelik die Laaste keer!! Die geld wat jy betaal per nag regverdig nie die diens nie!!

0
Replies (0)