CS
Carien S
1 reviews | Active since Jul 2021
15 Nov 2022, 09:47
ATKV Buffel****rt
Ons was by Buffel****rt ATKV. Baie netjies met pragtige omgewing. Die personeel is baie hulpvaardig en vriendlik. Die rivier na ons woning het oorspoel, en al die personeel was meer as bereid om ons uit die panarie te red. Selfs vir ons 'n ander woning gegee om in te bly wat 'n veiliger liging was teen geen ekstra kostes. 10 uit 10 vir hulle span.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)