MM
Maryke M

1 reviews | Active since Apr 2016

09 Apr 2021, 13:44

AKTV WEIER OM VERKEERDE DEBIET ORDER EPOS TE ANDWOORD EN WAG NOG VIR TERUG BETALING

ATKV HEt epos uitgestuur na elke lid dat hulle nie meer ja, kwartaallikse betalings gaan doen nie ons moet kies gaan ons dit maandeliks of jaarliks. ek het met Andy bevestig ek sal dit maandeliks eft. Wat ek wel gedoen het op die 1 April 2021. Op die eerste het hulle ook die kwaartaalikse betaal gevat en nooit hulle debiet order kant reggemaak nie!!!!!! ek het nou al gebel ( jy hou aan vir 35 minute en kry geen andwoord. OOk die Whatsapp nommer gebruik ook geen andwoord??? OOk Andy van Rooyen wat in beheer is van die verander ook gepos maar ook geen hulp ontvang nie.!Die Feit dat iemand teurg kom na n mens toe laat jou net wonder of ATKV al hulle lede so in doen en dan weg hardloop. EK het in my epos gevra dat die geld wat onnodig afgetrek is aan my terug betaal. RAAI WAT GEEEN HULP.!!!!!!!!

0
Replies (1)
MM
Maryke M's update12 Apr 2021, 11:28
Reviewer Update
THIS MORNING I Received and sms that said my debt order was unsuccessful. With not respons from ANDY ATKV NO ANSWER OF WHATSAPP NO EMAIL ANSWERING, AKTV IS NOT HELPING JUST TAKE MONEY AND YOU AS THE CLIENT MUST PAY THE PRICE