1 reviews | Active since Nov 2012
AFRIKAANSE Taal- en Kultuurvereniging
Ons het vir 04/03/2016 - 06/03/2016 bespreek by julle oord. Vir die eerste keer in 'n opgegradeerde Tenthuis gebly. Die akkommodasie was uit die boonste rakke. <br> MAAR<br> * Nog nooit moes ek in 'n ry staan om by die oord in te kom nie. Ek was nogals verbaas om in hierdie ry te staan aangesien ek juis vroeer die week gevra was om al my besonderhede deur te gee om sommer my sleutel en ander dokumente by die hek te kry en so-doende onnodige druk op die kantoor personeel te sit. Al die personeel by die hek was ongelooflik ongeorganiseerd en ek moes meer as een keer vir verskillende persone dieselfde inligting deurgee. <br> * Julle personeel by die winkel werk vrek stadig, sonder 'n glimlag<br> * Wat 'n ramp was ons ete by die restaurant. Die kelnerin kan nie 'n woord Afrikaans verstaan of praat nie. Sy is deurmekaar. Sy moes 3 keer kom seker maak of my ma gewone/rooibostee besel het. En toe bring sy nogsteeds rooibostee nadat ons haar 3 keer mooi verduidelik het ons soek gewonde tee. Volgens haar was daar net appelsap want dit is al wat sy kon voorstel. Sy het nie die tee op die rekening gehad nie en toe ek haar wys toe s? sy \oh dont worry\". Tee kos nie baie nie maar dit bly steel"
Dankie vir u terugvoer. Ons vra byvoorbaat omverskoning vir die ervaring wat u gehad het.
Ons het die inligting aan die oordbestuurder deurgegee vir terugvoer en sal u so spoedig moontlik terug antwoord.
Groete
Dankie vir u terugvoer. Ons vra byvoorbaat omverskoning vir die ervaring wat u gehad het.
Ons het die inligting aan die oordbestuurder deurgegee vir terugvoer en sal u so spoedig moontlik terug antwoord.
Groete
