RB
Romano B

1 reviews | Active since May 2023

09 May 2023, 17:35

Swak diens

Ek wil net Arrie Nel Apteek, Kuruman se swak diens raporteer. 09/05/2023 so 16:45 het ek daarin gestap om net n gewone refill te kry. Het die lee bottel ingegee en ekt n hele 25min gewag in n lee apteek om gehelp te word,want ek kan nie by n ander apteek dit doen nie. Is nogsteeds nie gehelp nie.

0
Replies (0)