RW
Roelien W
1 reviews | Active since Feb 2022
07 Sept 2022, 11:00
Slegte diens
Arrie Nel Apteek in Welkom behandel hulle kliente baie onprofessioneel. Ek was 30 jaar n klient by David , maar vandat hulle oorgevat het , wil ek nie weer my voete in daardie apteek sit nie. Die mense is onvriendelik en baie ongeskik. Die dame agter by die dispensary Esteen is so ongeskik , sy behandel n mens soos .💩.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)