JVAi
J. Van Andel i.vanandel

1 reviews | Active since Jan 2024

18 Jan 2024, 11:18

Twee baie bekwame mans het die aqualift binne n uur geïnstalleer

Twee baie bekwame mans het die aqualift binne n uur geïnstalleer. Baie netjies en baie goed.👍👍👍

0
Replies (1)
Aqualift
Aqualift's reply18 Jan 2024, 14:26
Official
Geagte J. Van Andel

Dankie vir U 5-ster resensie. Ons streef altyd daarna om uitstekende kliëntediens te lewer. Ons wens U baie veilige en ontspannende bads vir baie jare vorentoe met U Aqualift Bathlift.

Vriendelike groete,
Die span van Aqualift