TK
Theunis K

1 reviews | Active since Mar 2024

14 Mar 2024, 14:15

Baie vriendelik en g...

Baie vriendelik en goeie diens

0
Replies (1)
Aqualift
Aqualift's reply15 Mar 2024, 13:33
Official
Geagte Theunis

Baie dankie vir die kompliment! Ons is bly U was tevrede met ons diens. Ons streef altyd daarna om uitstekende kliëntediens te lewer.

Vriendelike groete

Die span by Aqualift