HK
Helena K
1 reviews | Active since Jun 2016
27 Jan 2020, 14:35
Unknown
Goeie middag
Het 3 rekeninge by bg. Betaal maandeliks en het reeds 2 x aanlyn op hul webtuiste gevra vir gedailleerde rekening sonder enige sukses.
Ontvang vandag n oproep dat ons oorhandig is.
Hoe kan n besigheid mens net sommer oorhandig terwyl jy maandeliks betaal??????
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)