1 reviews | Active since Jun 2016
Ons het 3 rekeninge by Ampath was ons maandeliks betaal. GOU 16427 GOT47528 GOW 65127
Ek het reeds verskeie navrae op hul webtuiste gerig om uitstaande balans te bevestig sonder enige sukses.
Nou ontvang n n oproep dat ons oorhandig is. Ek kan nie verstaan hoe word mens net oorhandig as jy maandeliks betaal nie.
Mev Kruger ***
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.