JJvV
Jannie Jansen van Vuuren

1 reviews | Active since Oct 2019

10 Oct 2019, 11:59

Mnr

Een ster is reeds te veel. Maak myne n minus. Ek het gegaan vir bloedtoetse. Het met kaart betaal want hul gee nie rekenings nie. Twee maande later bel hul en stuur sms dat ek dadelik my uitstaande rek van R580 moet betaal. Ek skuld hul nie n sent nie. Toe ek betaal het het ek gevra is dit alles omdat dit hul gewoonte is om agterna rekeninge te stuur.

0
Replies (0)