1 reviews | Active since Sept 2020
Ampath
Sal nie weer van Ampath gebruik maak nie. My dokter het my gestuur vir been biopsie. Ek het hulle ges***el om uit te vind wat die bedrag sou wees vir die toetse. Hulle het my n bedrag R4 500.00 gegee en ek het my medies ges***el om uit te vind of daar genoeg fondse beskikbaar is. Hulle het bevestig daar is. Skielik kry ons twee rekeninge van hulle af waar hulle se medies het R5 500.00 betaal en daar is nog R4 000.00 uitstaande wat ek moet betaal. My man is n pensionaris en het n aan od gemaak om af te betaal teen n bedrag wat ons kan bekostig. Ampath het dit dadelik van die hand gewys en dreig nou om ons te oorhandig. Verkeerde kodes is ook deur gegee na my medies toe. Een van hul rekening afdeling se mense was darem behulpsaam en het dit reg gemaak en nou weer ingestuur. Maar ons bly dreigemente kry van oorhandiging. Swak swak swak.
