1 reviews | Active since Jun 2024
Ons het in Augustus 2023 vir ons huis die 5kw Hybrid Solar system laat instaleer deur Alumo, die hele proses vandat hulle uit gekom het om die assesering te kom doen om te bepaal wat se grote system ons kort vir ons huis was baie behulpsaam en profesionee
Ons het in Augustus 2023 vir ons huis die 5kw Hybrid Solar system laat instaleer deur Alumo, die hele proses vandat hulle uit gekom het om die assesering te kom doen om te bepaal wat se grote system ons kort vir ons huis was baie behulpsaam en profesioneel gedoen en gehanteer, die hele aansoek proses was ook baie vinnig gedoen, baie beter as die banke, dit was ons beste besluit gewees om die solar system op te sit, ons weet glad nie van as die krag afgaan nie, ons vergeet soms om geld op ons prepaid meter te sit vir ons geyser, so gemaklik is dit om heeltyd krag te kan hê, jy weet glad nie as die krag afgaan, mens gaan soos normaal heeltyd aan, beste besluit ooit om te kan doen in ons land se krag krisus. - Anton Venter (Musicfinatix)
