AO
Andries O

1 reviews | Active since Aug 2026

21 Aug 2026, 09:20

Dries oosthuizen

Hulle was Baie professional en friendlik alles is getoets deur Alberto die tegnikus en het ook die panele mooi skoon gemaak

0
Replies (1)
Alumo Energy
Alumo Energy's reply24 Aug 2026, 14:29
Official
Baie dankie vir die wonderlike 5-ster terugvoer! ⭐Ons is bly om te hoor dat Alberto en die span professioneel, vriendelik en deeglik was. Fantasties om te weet dat alles behoorlik getoets is en dat die panele ook mooi skoon gelaat is! ☀️⚡Ons sal seker maak Alberto en die span ontvang julle mooi woorde. Dankie dat julle Alumo Energy vertrou!