AL
Annatjie L
1 reviews | Active since Aug 2021
07 Aug 2021, 11:27
Professional cliënt service
Ek wil net vir Air Broadband bedank vir hulle goeie en professionele diens wat hulle gelewer het 2 jaar terug met die installasie van my wireless internet service. Hulle het my vroeër die jaar oor geskuif na fibre toe, en nogsteeds is ek ‘n gelukkige klient. Ek het geen klagtes nie. Die Air Broadband span is so vriendelik en behulpsaam. Dis nou wat mens diens noem. Baie baie dankie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)