TT
Thea T

1 reviews | Active since Feb 2025

19 Feb 2025, 14:12

Uitstekende diens & vriendelik sonder om enigiets op my af te dwing

Uitstekende diens & vriendelik sonder om enigiets op my af te dwing. Tiffany het als so goed uiteen gele dat ek nie te oorweldig gevoel het nie. Net uitstekende diens... Dankie baie...

0
Replies (0)