CB
Carel B

1 reviews | Active since May 2022

30 May 2022, 20:26

Sandy jys tops

Sandy van AGS Health het my vandag ges***el en n hospitaal plan aan my verkoop sy was baie oulik en behulpsaam het my stap vir stap mooi alles verduidellik ****ak haar enige tyd as jy n hospitaal plan wil he sy is baie opgewasse wat haar werk aan betref SANDY JYS TOPS HOU SO AAN

0
Replies (0)