LL
Leon L

1 reviews | Active since Mar 2026

20 Mar 2026, 08:59

Linda de Beer vandag wil ek vir jou dankie sê vir al jou hulp en bystand, van die eerste omproep tot die laaste, jy het n passie vir wat jy doen, wanneer ek gevoel het ek weet nie wat om te doen nie of moedeloos was, was jy daar om te help, as ek j moes r

Linda de Beer vandag wil ek vir jou dankie sê vir al jou hulp en bystand, van die eerste omproep tot die laaste, jy het n passie vir wat jy doen, wanneer ek gevoel het ek weet nie wat om te doen nie of moedeloos was, was jy daar om te help, as ek j moes rate 10/10. 1000de dankies vir iemand soos jy

0
Replies (0)