MS
Mev. Steenkamp

1 reviews | Active since Nov 2022

08 May 2025, 11:07

Linda de Beer

Linda de Beer vandag wil ek vir jou dankie sê vir al jou hulp en bystand, van die eerste omproep tot die laaste, jy het n passie vir wat jy doen, wanneer ek gevoel het ek weet nie wat om te doen nie of moedeloos was, was jy daar om te help, as ek j moes rate 10/10. 1000de dankies vir iemand soos jy

0
Replies (0)