SSs
SC Schoeman sc.schumi
1 reviews | Active since Sept 2023
04 Jul 2024, 15:47
Jacques was n plesier om mee te werk vol lewe en grappe en presies wat n mens nodig het in die mark veral as dit by medies kom, sy vriendelikheid is wat my laat besluit het op AGS alhoewel ek geen kennis of vorige ervaring met AGS het nie, ek hoop die die
Jacques was n plesier om mee te werk vol lewe en grappe en presies wat n mens nodig het in die mark veral as dit by medies kom, sy vriendelikheid is wat my laat besluit het op AGS alhoewel ek geen kennis of vorige ervaring met AGS het nie, ek hoop die diens van hulle af sal by Jacques se entosiasme kan aanpas. Hy is n aanwins en n killer op n foon.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)