NN
Natalie N

1 reviews | Active since Jul 2024

01 Jul 2024, 21:01

Hi ek het niks gewee...

Hi ek het niks geweet van AGS nie ek is n nuwe klient, maar chenelle my so goed alles verduidelik en alles stap vir stap aan my verduidelik.. Sy is die beste mooi en duidelik gepraat.. 🙃 Ek is tevrede met alles.

0
Replies (0)