JP
Johanna P

1 reviews | Active since Jul 2024

23 Jul 2024, 12:02

Divan het my baie mooi help en verduidelik

Divan het my baie mooi help en verduidelik. Ek verstaan Alles Soos wat Divan dit verduidelik het. Divan is n baie begaafde Jong man wat sy kliente Se belange op die hart dra. 10 uit 10 Vir Divan.

0
Replies (0)