JJ
Junior J

1 reviews | Active since Apr 2026

21 Apr 2026, 10:51

Die diens wat ons ontvang het deur Tamika by AGA Health was uitstekend

Die diens wat ons ontvang het deur Tamika by AGA Health was uitstekend. Sy het ons mooi deur die stappe gevat en alles mooi verduidelik. En die plan is ideaal vir ons.

0
Replies (0)