TP
Tarina P

1 reviews | Active since Apr 2026

07 Apr 2026, 01:54

Debit order

Waarom kan ons nie ons debit order se datum verander nie Of ons betaal n premie vooruit of Ons moet kanselleer en weer voor begin met al fie wag tydperke...dit mask mos nie sin nie Hoe werk dit.. ons moet die betaal datum verander agv nuwe werk en nuwe betaal datum..kan iemand asb verduidelik pen sommer nlys van Dr's en hospitale stuur vaarheen ons mag gaan ons in springs oosrand My nommer ***

0
Replies (0)