EE
Elmarie E
1 reviews | Active since Sept 2024
16 Sept 2024, 17:51
Baie dankie aan Abigail vir haar geduld om alles te verduidelik
Baie dankie aan Abigail vir haar geduld om alles te verduidelik. Sy is baie professioneel en glo is 'n aanwins vir AGSHealth. My vrae is dadelik beantwoord en al was dit 'n lang gesprek, is alles duidelik aan my gemaak. Baie dankie Abigail vir jou geduld. Ek weet partykeer het dit geklink of ek ''weg raak'' maar dit is ongelukkig so dat ek in my huidige beroep gedurig mense het wat in en uit die kantoor kom. Weereens baie dankie alles. En dankie vir die gerustelling dat ek jou altyd kan ****ak as ek enige probleme ondervind of enige verdere vrae gaan hê.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)