NT
Nadia T

1 reviews | Active since Feb 2016

07 Mar 2019, 19:21

Uiterste swak diens.

ADT is belaglik... Ek het 2 jaar terug my ****rak by hulle gekanseleer toe ek getrek het. Nou 2 jaar daarna word ek vir die 1ste keer ge****ak deur 'n prokureers email dat ek aangegee is vir nie my rekening betaal nie. Ek weet nie eers van 'n uitstaande rekening nie en is in die 2jaar nog nie 1 keer deur ADT ge****ak om te sê daar het iets fout gegaan met die debiet order of iets en daar is 'n rekening uitstaande, nie eers toe ek my ****rak gekanseleer het het hul gesê daar is 'n rekening uitstaande nie. Maar hulle kan jou aanhoudend ****ak om te hoor of jy weer wil her aansluit. Ek dink dis uiters swak van ADT om mens nie te laatweet van die rekening sodat mens dit kan betaal nie en net jou oorte gee. En boonop nou kry mens niemand in die hande om die probleem op te los nie. Sal nooit weer aansluit by ADT nie, uiterste swak diens!!!

0
Replies (1)
Adt Security
Adt Security's reply11 Mar 2019, 08:43
Official
 We thank you for bringing this to our attention. You will be contacted by our Customer Relations Officer as soon as possible to discuss further.  
 Kind regards
 Fidelity-Adt