1 reviews | Active since Aug 2017

ADT verkoop hul skuld aan Credit Worx.

Nadat ons 2 en n half jaar reeds nie meer woon in die huis waar ons van ADT se diens gebruik gemaak het nie, word ons vir die eerste keer ge****ak deur Credit Worx vir sogenaamde agterstallige fooie. ADT het skuld verkoop aan Credit Worx sonder dat hulle ons ooit ge****ak het in 2 en n half jaar om te se dat ons n agterstallige rekening het. Na my kennis is die rekening gekanselleer/ kennis is gegee.

Elke keer wat Credit Worx my ge****ak het, het ek gese dat ek nie met hulle gaan praat of n reeling gaan maak vir skuld vereffening nie, nie totdat ek n afskrif van die ****rak gekry het van ADT wat aanspraak maak op sogenaamde uitstaande fooie nie. Elke keer het ek my e-pos adres gegee sodat hulle die inligting kon deurgee aan ADT, elke keer was dit sonder sukses.

Uit pure radeloosheid, het ek naend self vir ADT probeer ****ak om d saak op te los. Ek kon geen ****ak nrs vir hule finansiele kantoor op google kry nie. Ek het toe maar die ADT reaksie eenheid in Middelburg ge****ak op meer as een geleentheid. Die mense was heel behulpsam, maar het my ook frustreer met onnodoge vrae oor inligting wat nie relevant tot my probleem was nie.

Ek het wel ****ak besonderhede gekry wat ek probeer het sonder enige sukses.

Hier is n lys van die onsuksesvolle nommers wat ek gebruik het:

011 - **********

********** 500 Daar was net geen antwoord met enige v d nrs

011- **********

011- **********

e-posse probeer

Ek het bge adresse op verskeie maniere probeer, steeds sonder enige sukses, dit het elke keer net onafgelewer terug gekom.

Uit radeloosheid het ek my nou tot HELLOPETER gewend, omdat ek steeds ge****ak word deur CREDIT WORX alhoewel niemand in n maand se tyd vir my n ****rak gestuur het wat ek met ADT gehad het nie, en ook nooit enige rekeninge van hulle gekry het vir 2 en n half jaar nie, die sogenaamde skuld is net te maklik verkoop sonder dat ADT ooit enige moeite gedoen het om self n rekening aan my te stuur.

We thank you for bringing this to our attention. You will be contacted by someone soon to help resolve this matter.
Kind regards
Customer services
Best regards,
We thank you for bringing this to our attention. You will be contacted by someone soon to help resolve this matter.
Kind regards
Customer services
Best regards,
5,504 total reviews on Hellopeter