CS
Charles S

1 reviews | Active since Jul 2011

17 Sept 2015, 13:39

DO NOT CHOOSE ADT IF YOU VALUE YOUR SAFETY

I am not wasting time to write another email so I will post the email I wrote to your Cape Town management.
Middag Kobus en Johannes Louw, Die generiese antwoord wat jy vir my gestuur het is nie aanvaarbaar nie.
At the time of your alarm activation all of our Armed Response vehicles where already on prior call outs, we dispatched the first available vehicle as it became available.Hierdie is absolute nonsens want ek het vir die offisier gevra hoekom hy so laat is waarop hy geantwoord het dat dit is agv n vertraging by die beheerkamer is. Hy het ook bevestig dat hy op patrollie was nie ver van ons winkel af nie. Hy was nie op n call out nie !!! So dankie dat julle my intelegensie onderskat maar ek is nie gister gebore nie. Jy lieg.

Die t****e en derde paragraaf is ook n klomp nonsens want dit is gebasseer op die feit dat die eerste stelling wat jy maak die waarheid is. Wat ons albei weet nie die geval is nie. As jy dink dit is regverdig van ADT om te verwag dat hulle kliente nie die diens waarvoor hulle betaal gaan toets nie maak jy n groot fout. Veral as die klient al reeds deur ADT se agterlosigheid nie minder as 4 keer moes deurloop in 2 maande a.g.v inbrake nie.

0
Replies (1)
Adt Security
Adt Security's reply17 Sept 2015, 13:53
Official
Hello chaz0007,

We thank you for bringing this to our attention. You will be contacted by someone today to help resolve this matter.

Kind regards
Customer services