1 reviews | Active since Feb 2015
Graag wil ek vir die personeel/reaksie personeel dankie se vir 'n vinnige optrede Saterdagnag/Sondagoggend. Ek het inges***el omrede daar 'n verdagte motor voor ons huis geparkeer was, ADT was daar binne minute gewees, net om uit te vind dat die persoon voor die huis eintlik vir my man gewag het. Baie Dankie vir die vinnige optrede, waardeer dit opreg. Ons is woonagtig in Edenvale/Illiondale. Theresa Tredoux
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.