1 reviews | Active since Oct 2017
ADT POOREST SERVICE EVER...NOT EVEN 1 STAR WORTH
ADT --- EMAIL REGARDING COMPLAINT ALARM WENT OFF..NO ARMED RESPONSE AFTER CALL WAS LOGGED..ALL THIS HAPPENED 1 YEAR 2 MONTHS AGO.. I WAS HANDED OVER TO THE CREDITBUREAU..FOR NOT PAYING Goeiemôre....
Let asb op na die tyd van die epos!! Alarm afgegaan vanoggend om 1h31....niemand ****ak my nie.. Alarm gaan 2 de keer af om 1h37...ek kry die eerste oproep na die 2de alarm. Persoon laat my weet sy het armed response gestuur.. Nog voordat ek kan sê dis nie nodig nie.... Geen wagwoord niks gevra nie... Ek wag vir armed response....!! Om 2h06 staan ek op en druk die panic button.... Dis tans 2h40..geen armed response of 'n oproep...
Al die gebeure na my vorige klagte om en by die 20 Julie... Adriaan (of ek dink dit was sy naam) sou gesorg hê dat toegang verkry word tot perseel) gesprek wat ek en hy gehad het...
Premie sien ek gaan op September.. Sien hierdie epos as my kansellasie.. Die swakste diens denkbaar. Imagine als was regte gebeure...
