CS
Chris S

1 reviews | Active since Mar 2014

07 Jun 2018, 14:18

ADT lewer swak diens

Hi Ek het aansoek gedoen vir n alarm en die verkoops person van Sasolburg se tak was by my en al my goed gevat en gese dit gaan so 5 Werks dae vat dan sal ek hoor of ek weet of ek n alarm kan kry en tot nou toe het ek niks van die verkoop person gehoor nie en niemand kom terug na my toe nie. Nou weet ek hoekom ADT nie alarm kry nie want hulle diens is baie swak en die mense wat in Sasolburg se tak werk weet glad nie wat daar aan gaan nie ek hoop die regte person kan my ****ak want ek gann dit ok nie hier los nie ek gaan nou n mail stuur vir die koeranta en se presies wat aan gaan. My ****ak nr is ********** **********

0
Replies (1)
Adt Security
Adt Security's reply08 Jun 2018, 08:09
Official

We apologise for the inconvenience caused. This information has been escalated to the Sales Department. Someone will be in touch with you soon.


Kind regards
Customer services