RS
Rudi S

1 reviews | Active since Aug 2022

03 May 2023, 08:57

Repair

Diens by die verkope baie goed. Herstel afdeling is hopeloos!!!!!!!! Een van die 3 bore is nou al vir die sesde keer in , elke keer wil hulle my die helfde of amper n nuwe se prys vra! En elke keer hou dit op werk binne n week of dit werk glad nie van dag een !!

0
Replies (0)