BV
Barrie V
1 reviews | Active since Jul 2014
26 Aug 2015, 10:26
Kopersgids in Afrikaans
Ek was aangenaam verras toe ek julle Kopersgids ten volle in Afrikaans ontvang het. Ek het my verlustig in die komies-mooi name vir die gereedskap en masjiene en was weereens trots dat ek deel is van Afrikaans wat so 'n wonder mooi taal is. Dankie en doen so voort.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)