LV
Lorraine V
1 reviews | Active since Nov 2018
22 Nov 2018, 09:40
DANKIE VIR UITSONDERLIKE DIENS
Uitstekende diens 12 uit 10 vir Akhona dankie vir die uitsonderlike diens - Ek beveel haar hoog aan. 1 Grid julle het hier n juweel - pas haar mooi op.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)1-grid's replyOfficial
22 Nov 2018, 10:52Hallo Lorraine
Dankie vir die deel van u terugvoer oor u ondervinding met Akhona by die ondersteuningsentrum. Dit is heerlik om te hoor dat ons aan u verwagtinge voldoen en vertrou dat ons dit in die toekoms sal voortgaan.
Jou terugvoer is gedeel met die diens spanne sodat sy iets kan ontvang :)
Alles van die beste
Zaheer
1-grid's reply22 Nov 2018, 10:52
Official
Hallo Lorraine