SD
Shaun D

1 reviews | Active since Jun 2018

03 Oct 2022, 18:15

Terrible employment services

Terrible employers. Hulle soek goedkoop arbeid en jaag mense onnodig weg vir geen geldige rede.

Hulle wil mos mense onnodig weg jaag, en daarna wil hulle om draai en sê die persoon wil nie hulle werk doen nie. As dit regtig so was hoe het ek vir oor 2 jaar in Durban gewerk? En n paar maande nadat ek bedank het hoor ek hoe sleg dinge gaan, en die bookkeeper van Durban het ook bedank. Wys net ek doen my werk

Gelukkig het my baas al ander mense gesien wat julle onregverdig wegjaag want julle werk mos deur n derde party om werkers te kry, toe gee hulle my n kans om te werk... 2 jaar geen issues

En dit omrede julle 2 jaar terug al julle swart werkers weg gejaag het omrede hulle n union gejoin het, en toe was julle n jaar geskroef waar julle nie ****rakte kon teken nie en gebruik gemaak van n derde party. Julle kan so so bly wees dat ek nie CCMA toe gegaan het nie ek het nie al die kennis gehad wat ek vandag het nie

0
Replies (0)