RO
Renier O

1 reviews | Active since Nov 2015

23 Nov 2015, 09:30

Zulteck---Stay away

Zultech<br> Bought a 50 Liter , low pressure solar geyser on the 24 September 2015 , only Installed it on the 19 th October 2015 , were we realised , the geyser was incomplete , contacted Zultech back , which were told I have to bring it back. Did so , and had to phone , and emailed 3 times, spoke to Walter , who told me , sorry we don't have stock......after a week of phone calls , we got the stock. This is in October......So got a professional company to install there product, which is not working, spoke to their General Manager, Gerhard...sent photo's off the Installation, (which was done by a professional company) we are on the 23 November 2015...and still NO word from them....This is a horrible Company to deal with, no support, no help ....stay away from them in Centurion...I can't think how these people are still in business.....<br>

0
Replies (1)
Zulteck
Zulteck's reply25 Nov 2015, 12:07
Official
Hello renierolivier,

Geagte Renier,

Graag verwys ek na die geyser stelsel wat van ons gekoop is - 27 Augustes 2015.

Ons bring ook onder u aandag dat met ontvangs van ons geyser stelsels wel standaard verskaf word aan aankopers.

Verder met terugvoer van die ver**** is daar bevestig dat die geyser stelsel fisiese veranderings aan gebring is volgens die foto's ontvang is van af jou self.

Die veranders / aanpassings tot die stelsel :

? skoorssteen is vervang/verander en die ,
? standaard pypstelsel is verander.

Die veranderings / aanpassings - het gely tot die skade van funksies van die geyser stelsel.

Onder jou aandag - sou enige veranders / aanpassings (verwys na alterasies) tot die stelsels gedoen word wat nie aan standard vereistes voldoen nie - verval die waarborg met onmiddelike effek tot die geyser stelsel.

Onder jou aandag - is ook bekend gemaak dat iemand anderste as u, die selsel ingestalleer het - die vereiste van n installeerder, moet die person gekwalifiseerd wees om installeering te regverdig.

Graag versoek van u om die person wat die installasie behartig het, ons sy/haar volgende dokumente aan te stuur.

- COC Sertifikaat
- Opleidings Instituut

Dankie