cC
claasl C

1 reviews | Active since May 2016

11 May 2018, 08:01

ZAH - Emergency Room

My mediese fonds het op Vrydag, 04 Mei 2018 die geld betaal vir my rekening by die noodgevalle. Vandag, Vrydag 08 Mei 2018 kan ek nog steeds nie 'n rekening kry dat my rekening nil is nie. Kan dit opgevolg word en 'n rekening wat NIL wys aan my voorsien word?

0
Replies (0)