cC
claasl C
1 reviews | Active since May 2016
16 Jul 2021, 13:38
Afspraak vir Vaccine
Dit is totaal onmoontlik om ‘n afspraak gemaak te kry per telefoon en die website help ook nie veel nie. Ek het nou gebel vir afspraak vir die 26 Julie - maar volgens die persoon kan ek nie afspraak nou maak nie nog minder kan ons as walkin wees. Hoe moet die 2de inspuiting toegedien word indien daar nie afsprake gemaak kan word nie? Dit is asof dit onbegonne taak is om iewers ‘n afspraak te kry. U hulp sal waardeer word asseblief.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)