CC
Charissa C
1 reviews | Active since Jul 2025
28 Jul 2025, 08:58
My go to gunstelling plek!
5 Sterre is vêr te min! Beste wat daar is! Ons het gebruik gemaak van hulle vir ons troue, en elke pakkie wat ons ontvang het maak ons net meer en meer opgewonde vir die groot dag. Verskriklike goeie span wat uit hul pad gaan om elke produk wat jy bestel presies te maak soos jy dit graag wil hê. Bitter goeie kwaliteit, beste kliënte diens. Julle verdien `n 1000 sterre!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)