LS
Lanie S

1 reviews | Active since Sept 2022

23 Sept 2022, 10:38

Zero debt

Zero debt is die beste. Ons is onder skuldberading by zero debt. Hulle het al ons skuld oorgeneem. Ons kon nie meer kop bo water hou nie. Zero debt maak seker skuldeisers neem nie jou besittings in be**** nie. Ons betaal een bekostigbare premie aan hulle. Hulle sorg dat al die skuldeisers betaal word. Baie dankie aan Zero debt. Ilse Rheeders jy is 'n engel ***

0
Replies (1)
Zero Debt
Zero Debt's reply26 Sept 2022, 06:31
Official
  Dear Consumer

It is always good to receive positive feedback. 

Please do not hesitate to contact us if you have any query.