PS
Paul S

1 reviews | Active since Sept 2015

04 Mar 2021, 09:11

Bad Product

Ek het 2 ZERO FULL GAS STOVE (S/STEEL) MODEL: ZCJH8560GGBL gekoop by Lategan & Van Biljoens op die 23/10/2020 dit is nou 4 maande en die een se plate werk nie van die y6 plate kon ek darem reg kry dat 2 nou werk. Dan is dit ook n gesukel om die plate aan tekry. Die verkoopsman het ons gewaarborg dat dit n goei koop sal wees en dat on gelukig sal wees. en ons is nou spuit dat ons n Zero proedik gekoop het. Wat stel julle voor wat maak ek.

0
Replies (0)